Ashton - X-ALD

Ashton – X-ALD

Hy is ‘n liefdevolle seuntjie wat graag sy ouers terg, en vir die miniatuur-worshondtjie Biscuit drukkies gee. Hy sing geestelike liedjies uit volle bors, is mal oor The Lion King en eendag as hy groot is, wil hy ‘n pastoor word.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top