Hudson

Hudson

Hudson is gebore 9 Mei 1998 en is binne 2 dae gediagnoseer met Propioonsuururie met ‘n beperkte lewensverwagting.

Op ouderdom 7 jaar het sy lewenskwaliteit so afgeneem dat ons besluit het om ‘n gastrostomie voedingsbuis inplanting te doen.

Vandag (9 Mei 2014) is Hudson 16 jaar oud met baie lewenslus en ‘n duidelike voorliefde vir die buitelewe.

Ons wil aan almal wat ‘n aandeel het in sy gesondheid en ontwikkeling gehad het, baie baie dankie se.

Groete

Joe en Reinette Klerck

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top