Uncategorized

Milandré – PKU

Being able to fall pregnant naturally was such a big blessing for me, as our family has a history of endometrioses. I had a very difficult pregnancy struggling with pre-eclampsia and extreme back pain due to all the swelling. The normal tests were done (e.g. Down syndrome etc.) and everything was normal. Our first baby …

Milandré – PKU Read More »

Ashton - X-ALD

Ashton – X-ALD

Hy is ‘n liefdevolle seuntjie wat graag sy ouers terg, en vir die miniatuur-worshondtjie Biscuit drukkies gee. Hy sing geestelike liedjies uit volle bors, is mal oor The Lion King en eendag as hy groot is, wil hy ‘n pastoor word.

Esparanza

This is the story about my little Angel from God. My baby was born on a Thursday morning 9:10 – she was absolutely gorgeous, her doctors checked her out and said she was 100%. I was a first time mother and tried to breast feed my baby girl, but it wasn’t very easy owing to …

Esparanza Read More »

Karien – IVA

In Mei maand 1998, het ek agtergekom ek is swanger. Terwyl ek my ouers gehelp het om vleis te bewerk, wat ek so gereeld gedoen het, het ek skielik siek gevoel. Dit was ‘n snaakse onbeskryflike gevoel. Met my hele swangerskap kon ek glad nie die reuk van rou vleis hanteer nie, of selfs vleis …

Karien – IVA Read More »

Hudson

Hudson Hudson is gebore 9 Mei 1998 en is binne 2 dae gediagnoseer met Propioonsuururie met ‘n beperkte lewensverwagting. Op ouderdom 7 jaar het sy lewenskwaliteit so afgeneem dat ons besluit het om ‘n gastrostomie voedingsbuis inplanting te doen. Vandag (9 Mei 2014) is Hudson 16 jaar oud met baie lewenslus en ‘n duidelike voorliefde vir die …

Hudson Read More »

Daniël – IVA

“As ek na mense met gebreke kyk as gevolg van die siekte, besef ek hoe dankbaar ek is. Dit laat my ook anders na die lewe kyk.” So sê Daniël Rautenbach (24), wie se lewe pas na geboorte deur biochemici van die Pukkampus van die Noordwes-Universiteit gered is. Daniël is gebore met ‘n dodelike, skaars …

Daniël – IVA Read More »

Martinique

Dokter :“Wil julle toets vir Down sindroom?” Ons : “Nee, Dokter. Maak nie saak of hierdie kind gestremd is of nie.  Ons sal nie die swangerskap beeïndig nie. Dit maak nie ‘n verskil vir ons nie.” Watter mamma is nie opgewonde oor haar eerste swangerskap nie en pappa loop breebors rond. “10 Vingers en 10 …

Martinique Read More »

Scroll to Top